Terug na die Tuin van Eden - Deel 2

Sat May 7, 09:00 - Sat May 7, 13:00

The Table Coffee & Books

ABOUT

Gesonde ligaam, siel en gees! 

Deel 2 in die Werkswinkel reeks, met Dr Francois du Toit en gassprekers Elziree le Roux & Cecily Pohl


Dansky die sukses van die vorige werkswinkel is Terug na die Tuin van Eden weer gereël vir Saterdag oggend 7 Mei van 09:00 - 13:00. Kindersorg en aktiwiteite sal hierdie keer gereël word vir all die ouers wat so graag die vorige een wou bywoon maar andersins nie kon nie. En hierdie keer het ons 2 fantastiese koskenners as gassprekers saamgenooi : Dieetkundige - Elziree le Roux van Rainbow Dieticians en Cecily Pohl van Fient Artisanal Ferments!


Datum: Saterdag 7 Mei

Tyd: 08h30 vir 09h00 tot 13h00

Venue: The Table Coffee & Books

Koste: R200 per persoon

R30 per kind o/12

Sluit ete en kindersorg in

Bring asb eie pen / papier / notaboek


Sluit aan by 3 Gesondheidskundiges terwyl ons maniere bespreek om optimale gesondheid aan jou gesin te herstel.


  • Hierdie sal 'n baie praktiese werkswinkel wees om jou te wys hoe jy jou etenstafel, huis en ingesteldheid kan transformeer om jou gesin te gee wat hulle nodig het om die beste in derm- en breingesondheid te hê!
  • Jy hoef nie bekommerd te wees oor jou kinders nie, ons reël 'n versorger en aktiwiteite vir hulle!
  • Dr Francois du Toit: Terug na die Tuin van Eden deel 2: Hoe die gut-brein konneksie werk en ons toegang gee tot optimale gesondheid in ligaam, siel en gees.
  • Elziree le Roux: Food for Thought: praktiese klas saam met die kinders as deel van aktiwiteite asook gesels met ons oor goeie kos keuses vir jou en jou kind se brein en geestes gesondheid
  • Cecily Pohl: Gesonde Gut, Huisves 'n Gesonde Gees - Inleiding tot Fermentasie


En hier is wat hierdie werkswinkel exstra spesiaal maak:


  • Kinders leer om al die verskillende kleure kos van vrugte en groente te eet met Ruby Rainbow (aka Elziree le Roux )
  • Proe tafel met verskillende gefermeenteerde kosse vir etenstyd met Cecily Pohl
  • Tuis varsgebakte brood as deel van ete OF alternatiewe van pampoen, avo of sampioen


Bespreek jou kaartjies vandag, slegs 30 volwasse kaartjies beskikbaar!


Vir enige verdere navrae Skakel/Whatsapp 060 458 6419 of epos na [email protected]

DIRECTIONS

Terug na die Tuin van Eden - Deel 2
The Table Coffee & Books
47 Market St, George Central, George, 6530
Get Directions