Anton Goosen LIVE by die Daisy Jones

Sun May 8, 13:00 - Sun May 8, 18:30

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

ABOUT

Kom kuier saam met Anton Goosen en Illimar Neitz by The Daisy Jones Bar in Stellenbosch op 8 Mei 2022 en bring jou ma, ouma, en tannie. 'n Onmisbare optrede deur hierdie dinamiese duo. 


Kom luister saam na liedjies wat al oor die 40 jaar saam met ons stap. 


Sondag 8 Mei (Mother's Day)

Deure: 13h00

Show: 15h00

Beperkte kaartjies beskikbaar: R180 aanlyn (R200 by die deur)


Heerlike kos en drank beskikbaar by die venue.

Sitplek is op 'n first-come-first-served basis.

As jy 'n groep van 6 of meer is kan jy +27 64 968 2015 WhatsApp met jou naam, datum van bespreking en hoeveelheid mense in jou groep.



DIRECTIONS

Anton Goosen LIVE by die Daisy Jones
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615
Get Directions