Family friendly

Vellie's Pellie's Paasnaweek | 17 April 2022

Sun Apr 17, 14:00 - Sun Apr 17, 16:00

Vellie's Bar and Grill

ABOUT

Vellie’s hou Paasnawerk saam ons klein Pellie’s.


Bring die kinders vir ‘n naweek propvol jolige aktiwiteite en vermaak saam Dottie die Lapop en haar vermaak span op 16 & 17 April vanaf 14h00 tot 16h00 


Die volgende sal aangebied word vir al ons klein Pellie’s:

  • Tower vertoning
  • Ballon vertoning
  • Gesig Verf
  • Paaseier Skattejag 


Kaartjies pryse beloop:

  • R50 online
  • R50 by die deur


Onthou, ons Bigfoot Monster Truck ry ook beide dae vanaf 13h00 tot 16h00 teen R50 per kind, per rit.


Neem kennis dat geen tafel besprekings meer toegelaat word nie.


GEEN onder 18’s word toegelaat sonder ouer toesig nie. 


Kry die klein pellie’s se kaartjies vandag nog op Quicket.

DIRECTIONS

Vellie's Pellie's Paasnaweek | 17 April 2022
Vellie's Bar and Grill
450 Myburgh St, Capital Park, Pretoria, 0084
Get Directions