No under 18s
Spoegwolf live by Daisy Jones
Fri Jun 17, 17:00 - Fri Jun 17, 23:00
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
ABOUT
Spoegwolf is live by die Daisy Jones bar net buite Stellenbosch op Vrydag 17 Junie 2022.
Verwag 'n groot show met wêreldklas klank en beligting.
Deure: 17h00
Show: 21h00
Kos en drank beskikbaar by venue. (Wood-fired pizzas, burgers & chips of chicken strips en chips deur Trumpet Tree)
Baie beperkte parkering so deel 'n lift of Uber en don't drink and drive.
Kaartjies: SOLD OUT! (Geen kaartjies sal te koop wees by die deur nie)
The Daisy Jones
Summerhill Wines
R44
Stellenbosch
Gebruik die WAZE app om by die venue uit te kom.
R.O.A.R.