Eden Plus +

Sun Apr 24, 18:00 - Sun May 1, 20:00

Eden Place

ABOUT

Eden Plus. Groei saam. Leer saam. Ons is saam met jou op ’n reis van verryking en verdieping. Elke kwartaal (3 maande) is daar nuwe stimulerende onderwerpe, twee Sondag-aand leer-ervarings, ook aanlynmateriaal en twee aanlyn-groepbesprekings. Ons reis as volgelinge van Jesus kan nooit in hierdie as afgehandel beskou word nie. Kom ons volg Hom, tree vir tree.


Hierdie kaartjie gee jou toegang tot die hele reis vir hierdie kwartaal. Al die datums en tye sal bevestig word.

Eden Plus word ook digitaal uitgesaai regstreeks, wat jou toegang gee selfs al is jy nie in George is nie.

DIRECTIONS

Eden Plus +
Eden Place
437 N2, George
Get Directions