Willem Botha Make-Up Masterclass - KIMBERLEY

calendar
Fri Jul 1, 18:00 - Fri Jul 1, 21:00
location
Bella Cardi

About

Willem Botha Make-Up Masterclass in Kimberley.


Kom kuier saam by die Bella Cardi Wedding Venue vir 'n onvergeetlike Ladies Night van musiek, grimeerwenke en lekker eet en kuier! Willem Botha se eie grimeerreeks getiteld, Willem Botha Beauty sal ook daar wees.


Kaartjie sluit in:

  • Verwelkomingsdrankie
  • Water
  • Versnapperinge


Kontantkroeg sal beskikbaar wees.

Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy No refunds

Location

Willem Botha Make-Up Masterclass - KIMBERLEY
Bella Cardi
N12, Kimberley, 8301
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?