Family friendly

HMS Paarl Laerskool Interskole Ontbyt

Tue Jul 26, 07:30 - Tue Jul 26, 11:00

Paarl Girls' High School Hall

ABOUT

Wees deel van die interskole herlewing. Kom geniet ‘n driegang interskole ontbyt en klink ‘n glasie op daardie goue oomblikke van weleer. Besing die magie van doele deur hoepels… of in die hok. Kom hoop en hou hande vas vir die oorwinning van sportvernuf, sportmanskap en die plesier van titaniese kompetisie by Interskole 2022.

DIRECTIONS

HMS Paarl Laerskool Interskole Ontbyt
Paarl Girls' High School Hall
1 High St, Paarl, Cape Town, 7646
Get Directions