Vellie's bied aan - Brendan Peyper
Sun Apr 17, 17:00 - Mon Apr 18, 02:00
Vellie's Bar and Grill
ABOUT
“Stop, wag, bly nog 'n bietjie
Stywer vas wil ek jou langer hou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Stop, wag, bly nog 'n bietjie
Jy't al klaar my hart gesteel vir jou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Dis so maklik om jou lief te hê”
Kom geniet Brendan Peyper se show Sondag middag, 17 April 2022, om 17h00 by Vellie’s Bar & Grill ??
Kaartjie pryse beloop:
?? R50 aanlyn
?? R100 by die deur
Neem kennis dat geen tafel besprekings meer toegelaat word nie, kom drink 'n paar koues voor die tyd om jou tafel te kry! ??
GEEN onder 18’s word toegelaat sonder ouer toesig nie. Gratis ingang vir kinders onder 12 jaar.
Koop jou kaartjies online op Quicket.