Family friendly
Vellie's bied aan - Bok van Blerk
Fri Apr 8, 19:00 - Sat Apr 9, 02:00
Ve
ABOUT
“Sing, Afrikaner Sing
Laat jou stem gehoor word
Laat jy nooit verdwyn
Sing, Afrikaner Sing
As ons almal een word
Kan ons die stilte breek.
Afrikaner Sing”
Kom geniet Bok van Blerk se show Vrydag aand, 08 April 2022, om 19h00 by Vellie’s Bar & Grill ??
Kaartjie pryse beloop:
?? R100 aanlyn
?? R150 by die deur
Neem kennis dat geen tafel besprekings meer toegelaat word nie, kom drink 'n paar koues voor die tyd om jou tafel te kry! ??
GEEN onder 18’s word toegelaat sonder ouer toesig nie. Gratis ingang vir kinders onder 12 jaar.
Koop jou kaartjies online op Quicket.