Family friendly

Stephan Visagie: Old School Country Volume 3 (Album Launch)

Sat Apr 30, 19:00 - Sat Apr 30, 21:00

Centurion Theatre

ABOUT

Die bekroonde country-sanger, Stephan Visagie, stel op 30 April 2022 amptelik sy nuutste country-album vry. Dit is sy derde album in dié reeks.

 

Kom geniet 'n aand gevul met regte, egte country van jare gelede, nuut-gemaak vir vandag se gehore.

 

Stephan is as S.A. se manlike country sanger van die jaar aangewys vir 2020 en het ook in beide 2020 en 2021 die toekenning ontvang vir country-lied van die jaar. Die lied, Falling again, geskryf deur Stephan, is as 2021 se country-lied van die jaar aangewys.

 

Liefhebbers van country-musiek wil nie hierdie aand misloop nie.


Volg hom op Facebook: https://www.facebook.com/stephan4keeps

DIRECTIONS

Stephan Visagie: Old School Country Volume 3 (Album Launch)
Centurion Theatre
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions