Family friendly

Willem Botha Make-Up Masterclass - PRETORIA

Sat May 21, 10:30 - Sat May 21, 13:30

The Sun Time Square Hotel

ABOUT

Die eerste Willem Botha Make-Up Masterclass vir 2022.


Kom kuier saam by Monte de Dios se Dome in Pretoria vir 'n onvergeetlike oggend van musiek, grimeerwenke en lekker eet en kuier! Dis ook die amptelike bekendstelling van Willem Botha se eie grimeerreeks getiteld, Willem Botha Beauty.


Twee kaartjieopsies beskikbaar:


Normale Kaartjie sluit in:

  • Verwelkomingsdrankie
  • Koffie & Tee
  • Water
  • Versnapperinge


VIP Kaartjie sluit in:

  • dieselfde as die Normale Kaartjie PLUS
  • Sitplek by tafel voor in die venue
  • 2 x bottels vonkelwyn per tafel
  • 1 x Willem Botha Beauty Lipstiffie ter waarde van R295
  • 15% afslag op enige 2 Willem Botha Beauty produkte op die dag
  • R500 geskenkbewys van Purenity haarsalon wat Willem Botha se hare doen


Kontantkroeg sal beskikbaar wees.

DIRECTIONS

Willem Botha Make-Up Masterclass - PRETORIA
The Sun Time Square Hotel
106 Achilles St, Olympus AH, Pretoria, 0081
Get Directions