Family friendly

ADAM TAS & GIAN GROEN

Sun Jul 24, 12:00 - Sun Jul 24, 16:00

Biki Byte

ABOUT

Kom luister na Adam Tas en Gian Groen in die buitelug langs die Vaalrivier.


Restaurant opset, sit by tafels en kuier die hele dag met lekkerste kos en drankies.

Ons is kinder en dierevriendelik so bring die hele familie en vir woefster om te kuier

by ons en luister na uitstekende musiek.


Beperkte aantal kaartjies beskikbaar so spring gou en koop jou kaartjie.


Wanneer: 24 July

Tyd: 11:00 maak ons hekke oop

Prys: R100 pp

Kinders: Toegang onder 14 gratis

Honde: Toegang gratis en baie welkom

Waar: Plot 98, Delver Straat, Lindequesdrift




Gian Groen 12:00

Adam Tas 14:30


Geen eie kos of drank word toegelaat nie. Kos en drank kan gekoop word by ons restaurant.



DIRECTIONS

ADAM TAS & GIAN GROEN
Biki Byte
Delver St, Lindequesdrif AH, 9585
Get Directions