Matriekmodeparade (slegs vir volwassenes)
Wed Apr 13, 19:00 - Wed Apr 13, 21:00
Hoërskool Jan van Riebeeck
ABOUT
Die vertoning vind plaas op 13 April vanaf 19:00 tot 21:00 in die Hoërskool Jan van Riebeeck-skoolsaal
Koste beloop R600 per tafel vir 8 mense of R75 per persoon; R50 vir 'n galery-kaartjie
Eie kosmandjie is welkom of bestel gerus ’n hamburger en uieringe teen R60 per persoon.
Verversings en ’n kontantkroeg is ook beskikbaar.
DIRECTIONS
Matriekmodeparade (slegs vir volwassenes)
Hoërskool Jan van Riebeeck
129 Kloof St, Gardens, Cape Town, 8001, South Africa
Get Directions