Family friendly

Fanus Pienaar: Oues maar Goues

Sat Jun 11, 18:00 - Sat Jun 11, 20:00

Centurion Theatre

ABOUT

Fanus Pienaar se Oues Maar Goues vertoning vat jou so bietjie terug na die goue oue era toe met die musiek van Johnny Cash, Neil Diamond, Creedence Clearwater Revival en vele meer. Fanus gaan jou op ‘n nostalgiese toer vat en ons gaan kuier in die 60s, 70s en 80s se musiek en geskiedenis. Fanus en sy orkes gaan sorg vir die lekkerste saam sing treffers, nie net internasionaal nie maar ook plaaslik.


Fanus is ook daagliks te hoor op Lekker FM as geliefde omroeper.

DIRECTIONS

Fanus Pienaar: Oues maar Goues
Centurion Theatre
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions