No under 13s

Spoegwolf live by De Dekke

Sat Jul 9, 17:00 - Sat Jul 9, 23:00

De Dekke

ABOUT

Spoegwolf live by De Dekke vir die eerste keer ooit!


Saterdag 9 Julie.


Deure maak 17:00 oop en show sal rondom 21:00 plaasvind.


Dit is 'n staande show en geen tafels of stoele is bespreek nie - first come, first serve in terme van plek.

Van die plekke sal op die dek wees.


Alle ouderdomme is welkom.

Geen alkohol verkope aan onder 18s nie, 'n bewys van ID sal nodig wees.


Sien julle daar!

SPOTIFY

DIRECTIONS

Spoegwolf live by De Dekke
De Dekke
De Dekke Shopping Complex N2, Bergsig, Groot Brakrivier, 6525
Get Directions