No under 18s

Rapport Aanlyn-Wynproe

Thu Apr 21, 18:30 - Thu Apr 21, 19:30

Event is online

ABOUT

Kry jou wyn op jou voorstoep en proe saam wanneer Johan Malan en Denzel Swarts van SIMONSIG gesels oor vier van hul voorste wyne.


Anzél in die Boland sal die proe-sessie lei en jy kan ook vrae stel. ’n Beperkte hoeveelheid wynkiste met vier bottels elk is beskikbaar teen R450 elk. Rapport-lesers spaar meer as R100 én die koerierkoste is ingesluit.


Bespreek en bestel jou wyn voor 4 April 2022. 



Elke kaartjie houer ontvang die volgende wyne:

  • 1 bottel Kaapse Vonkel - Cap Classique Brut
  • 1 bottel Labyrinth Cabernet Sauvignon
  • 1 x Mr. Borio Shiraz
  • 1 x Chenin Blanc