Hoërskool Nelspruit - Variété Woensdag 11 Mei 2022 (19:00)
Wed May 11, 19:00 - Wed May 11, 21:00
Hoërskool Nelspruit - Skoolsaal
ABOUT
NHS-revue trek ‘n splinternuwe kostuum aan!
Hoërskool Nelspruit se spogproduksie, Skouspel, is hierdie jaar met swier terug op die planke. Die alombekende produksie sal voortaan as VARIÉTÉ bekendstaan.
Vertonings vind vanaf 10-14 Mei 2022 in Hoërskool Nelspruit se skoolsaal plaas.
Kaartjieverkope vir die publiek open 22 April op Quicket.
DIRECTIONS
Hoërskool Nelspruit - Variété Woensdag 11 Mei 2022 (19:00)
Hoërskool Nelspruit - Skoolsaal
1 Cameron St, Mbombela, 1201
Get Directions