FREE OPTIONS

Jou kind en "Entitlement" - Johan Smith

Sun Apr 10, 18:00 - Sun Apr 10, 19:15

George-Bergsig Gemeente

ABOUT

Johan werk al meer as 30 jaar met jongmense, onderwysers ouers en gesinne. Van sy meer as 30 boeke as outeur of mede-outeur fokus veral op dié groepe. 

Hy kom deel by hierdie geleentheid sy ervaring en kennis oor "Entitlement" by kinders.

Dit is 'n wonderlike geleentheid om as ouers toegerus te word.


Plek: George-Bergsig Gemeente

Tyd: Sondag 10 April 18:00

Toegang is gratis, maar enige donasie om die Oase Ouerskap bediening te ondersteun sal baie waardeer word.

'n Kinderoppasdiens is ook beskikbaar, maar plek is ongelukkig beperk.


Koffie en tee sal bedien word vanaf 17:40.

Daar is ook gevulde pannekoek te koop teen R10 en kaneelsuiker pannekoek teen R5.