Family friendly

Kaalwoorde Geheime Voorlesing

Thu Oct 26, 18:00 - Thu Oct 26, 21:00

FAK Afrikaanse Liedjietuin

ABOUT

Kom luister saam na die geheime voorlesing van Kaalwoorde se derde digbundel by die legendariese FAK Liedjietuin in Pretoria.


Die voorlesing sal handel oor al die ongesiene en ongehoorde gedigte wat in Kaalwoorde se derde digbundel gaan verskyn in November 2023.


Spring almal voor en wees voor in die koor by een van die lekkerste digkuns aande nog.


Daar sal verversings (wyn, koeldrank en lekkergoed) beskikbaar wees vir aankope. Jy is welkom om jou eie piekniek mandjie te bring. Stoele word voorsien.


Datum: Donderdagaand, 26 Oktober 2023

Tyd: 18:00 vir 18:30

Plek: FAK Afrikaanse Liedjietuin, Voortrekker Monument, Eeufees weg, Pretoria

Koste: R100 pp op Quicket, R120 by die deur


Sien jou daar!

DIRECTIONS

Kaalwoorde Geheime Voorlesing
FAK Afrikaanse Liedjietuin
Eeufees Rd, Groenkloof 358-Jr, Pretoria, 0027
Get Directions