kalfies 10 jaar en Jonger word ingelaat verniet by die Melk Fest Klerksdorp 25 en 26 November 2022.
Family friendly

MELK Fest KLERKSDORP - Kanne

Fri Nov 25, 12:00 - Sun Nov 27, 00:00

Star Raceway

ABOUT

Melk Fest Kanne - Gespeen deur Ashanti Multi Broker Services.


Melk Mense, is julle reg vir die 2de MelkFest van 2022, net hier in Noord-Wes, Klerksdorp?


Hierdie keer gaan ons groter!

Groter stage.

Groter line-up.

Groter bier glase, en 'n groter lawaai!


Bring jou Kampstoel en velle, nooi al jou pelle en kom maak saam met ons geskiedenis, met lekker local kos, afrikaanse musiek, speel plek vir die kalfies, gin vir die koeie, bier vir die bulle en nog vele meer.


Tentedorp nou Beskikbaar by Melkfest - Star Raceway. Bring jou Karavaan of tent en slaap 100m Van die Fest weg. Sien Kaartjies En Sizes Beskikbaar.


Die naweek lyk so:


MC's - Vanes-Mari Du Toit / Tjekitkwagga


Ons skop af met 'n Rock Show:


25 November 2022

Hekke maak 12:00 oop.


Francois Van Coke

Van Pletzen

Droom Sindroom

Straatligkinders

Carla Franco


Dag 2 wys ons hoe groot Afrikaans WERKLIK is.


26 November 2022

Hekke maak 12:00 oop.


Bok Van Blerk

Early B

Riaan Benade

Bernice West

Brendan Peyper

Rooksein

Droom Sindroom

Reen

John Rock Prophet

Almero Welgemoed


Kaartjies:


1 Dag Toegang: R250pp

Naweek Toegang: R380pp


Early Bird Naweek Toegang: R300pp (Net tot 20 Augustus, en slegs 500 kaartjies beskikbaar)


Kaartjies beskikbaar aanlyn, of by Un(ltd) Cycling. (15 Lewis Straat, Wilkoppies, Klerksdorp)


Die eerste 1 000 Voertuie word toegelaat om te parkeer langs die fees terein. So kom lekker vroeg elke dag.


Wat om te verwag:


Groot Bar.

Bier Tuin.

Wyn Tuin

Red Bull Tent.

Festival Stage.

Kinders Speel Area's

Lekkerste Local kos.

Afrikaanse kunstenaars.

Melk Fest Promo Dames.

Backstage en VIP Areas.

Ligte, lazers, rook, en 'n lekker tyd!


Klerksdorp!! Ons MELK span het net soveel 'FOMO' soos julle lekker feesgangers. Ons sien julle Daar!


AFRIKAANS + AFRIKAANS = AFRIKAANS

DIRECTIONS

MELK Fest KLERKSDORP - Kanne
Star Raceway
Wessels St, Wilkoppies Informal, Klerksdorp, 2571
Get Directions