Sun Mar 27, 14:00 - Sun Mar 27, 16:00
Acorn Guest Farm
27 Maart
Acorn Guest Farm (Carolina, MP).
R150 pp
Kids onder 12 verniet
Bring jou eie mandjie vir grasperk tussen 13:00 en 14:00.
Vertoning begin 14:00 in die bos.
Aanwysings: Acorn Guest Farm op Google Maps en volg dan die borde na die events venue tot by die parkering.