Family friendly

Elvis Blue Live @ Elvis Brew

Thu Mar 31, 17:00 - Thu Mar 31, 19:00

Elvis Brew Padstal

ABOUT

Kom geniet 'n middag op die gras by Elvis Blue se Padstal. Goeie musiek, lekker eetgoed te koop en dalk 'n wyntjie of 'n biertjie!


Neem kennis asseblief:



  • Bring jou eie kampstoel of piekniek kombers asook iets warm om aan te trek.
  • Geen eie kos of drank word toegelaat nie. Alle is te koop by die padstal.
  • Kinders onder 7 gratis
  • Alle Covid reels geld.
  • Hekke maak 16:00 oop en sluit 19:00.
  • Indien dit reen sal die konsert skuif na Vrydag 01/04/2022.


Sien julle daar!

DIRECTIONS

Elvis Blue Live @ Elvis Brew
Elvis Brew Padstal
Next to Bargain Nursery, R404, across George Airport, George, 3560
Get Directions