Family friendly

Volbring - 'n Paasproduksie

Wed Apr 13, 19:15 - Wed Apr 13, 21:15

In die tuin NG Moedergemeente Durbanville

ABOUT

Die trefkrag van die noukeurig saamgestelde produksie lê in wese in sy simplisitiet. Met hierdie Woord- en lied-produksie kom neem die kunstenaars jou op 'n reis en kom herinner dat die wêreld Hom verwerp en verneder het, maar Hy het ons in die dood omhels en vrygemaak!


Alwena van der Vyver is die samesteller van die produksie. Die koor staan olv Alwena, Johan Laas het die musiek verwerk vir die orkes en tree op as pianis. Die Heydeburg Kamer-orkes staan olv dwarsfluitspeler Leonard Heydenrych en Albert Maritz, veteraan akteur, as verteller.


Hierdie buitelugvertoning moet jy nie misloop nie.


Produksienavrae: Alwena van der Vyver - 0827049196 of [email protected]