KANSA Kolskoot Paintball Dag

Sat Mar 12, 07:00 - Sat Mar 12, 19:00

Kolskoot Paintball

ABOUT

Kom geniet die pret saam met KANSA Kolskoot Paintball Dag

12 Maart 2022

Kaartjies: R80 (sluit in x 100 Paintball balletjies & gas, masker & geweer vir huur )


Dra asb ou klere & verkieslik n Langbroek en Tekkies – geen overalls beskikbaar nie as gevolg van COVID-19. Maskers sal na elke spel gesanitiseer word. “Protective Vests” beskikbaar vir vroue.


Inligting: Chantelle Jordaan | 071 851 2607 | [email protected]


Streng COVID-19 Regulasies van toepassing.

DIRECTIONS

KANSA Kolskoot Paintball Dag
Kolskoot Paintball
R45, Hartebeesfontein, Hopefield
Get Directions