André Swiegers Konsert
Mon Mar 21, 19:00 - Mon Mar 21, 22:00
John Rupert Teater
ABOUT
Kom geniet 'n aand van lekker Afrikaanse musiek deur die bekroonde sanger, André Swiegers.
Die konsert word deur die o.13 A-hokkiedogters aangebied as fondsinsameling vir hul jaarlikse toer na Bloemfontein waar hulle aan die Pietie Coetzee Hokkietoernooi by Oranje Meisieskool gaan deelneem.