FREE OPTIONS
Family friendly

Elvis Blue at Skilpad Theatre | Elvis Blue by Skilpad Teater

Sat Mar 26, 15:00 - Sat Mar 26, 22:00

Skilpad Theatre, Leccino Farm

ABOUT

Bring your family and friends to come and enjoy a relaxed Saturday sunset show with live music by Elvis Blue on the 26th of March 2022. Escape the "hustle and bustle" from the city life and enjoy a night of fresh air between the appletrees with a 360 degrees view of nature, nestled between the mountains of Vyeboom.

.

Date: 26 March 2022

Time: Gates open 15:00

  • No drinks of your own allowed
  • Picnic basket
  • Camping chairs / Picnic blanket
  • Something warm for later the evening


For inquiries contact [email protected] / 071 353 3410


Bring jou familie en vriende vir 'n aand van musiek deur Elvis Blue die 26ste Maart 2022. Kom ontsnap van die "hustle en bustle" van die stad en geniet 'n aand van vars lug tussen die appelbome met 'n 360 grade uitsig van die natuur tussen die berge van Vyeboom.

Datum: 26 Maart 2022

Tyd: Hekke open 15:00

  • Geen drinkgoed van jou eie word o die perseel toegelaat nie
  • Bring jou eie piekniekmandjie
  • Bring 'n kampstoel of piekniek kombers
  • 'n Warm ding vir later die aand


Vir navrae kontak [email protected] / 071 353 3410

DIRECTIONS

Elvis Blue at Skilpad Theatre | Elvis Blue by Skilpad Teater
Skilpad Theatre, Leccino Farm
Graymead Rd, South Africa
Get Directions