FREE OPTIONS

Awaken

Wed Feb 23, 19:00 - Wed Feb 23, 21:00

Communitas, Oosterlig

ABOUT

Baie welkom by Awaken. 

 

Kom kuier gerus saam by die volgende Awaken Kursus. Die kursus vind op 23/02, 02/03, 09/03 en 16/03 plaas.

 

Koste: R100 pp (Vir persoon sonder 'n Awaken-boek) of R50 pp (vir persone met 'n Awaken-boek)

Registrasie vanaf 18:30.

 

Persone wat Awaken in Communitas bywoon, moet asb. 'n kaartjie vir elke persoon bespreek.

 

Gebruik Ingang 4 by Communitas.

 

Dit is nie nodig om jou kaartjie saam te bring nie. Sodra jy bespreek het, sal jou naam op die gastelys verskyn.

 

By registrasie gaan ons jou naam op die gastelys afmerk en jou temperatuur meet.

 

Maak seker dat jy geen Covid-simptome of koors het nie.

 

Navrae: [email protected]

DIRECTIONS

Awaken
Communitas, Oosterlig
469 Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions