Family friendly

André Swiegers - Vry

Thu Mar 31, 19:00 - Thu Mar 31, 20:30

Centurion Theatre

ABOUT

Swiegers het sowat ‘n jaar gelede van Pretoria na Strand in die Wes-Kaap verhuis. Vir die eerste keer sedert pre-Covid is hy weer op toer – die keer van die Kaap na Gauteng en terug.  Donderdag 31 Maart is dit Centurion Teater se beurt (slegs die een vertoning in Tshwane-omgewing).  

André deel gedagtes rondom sy begrip van “vry” wees en sing van sy treffers, gunstelinge en “songs” wat hy die afgelope maande in die skilderagtige Helderberg geskryf het.

CD’s te koop na afloop van die vertoning @R100 per CD

Sy musiek is ook beskikbaar op Spotify, Apple Music, Deezer Amazon en Tidal

DIRECTIONS

André Swiegers - Vry
Centurion Theatre
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions