Kaalwoorde Voorlesing @ The Daisy Jones Bar, Stellenbosch
Wed Feb 16, 17:00 - Wed Feb 16, 22:00
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
ABOUT
Kom geniet ‘n aand van digkuns voorlesing saam met Kaalwoorde. Dit sal die eerste Stellenbosch voorlesing wees van haar nuwe digbundel, Kosmos en Komete en een van haar eerste vertonings in die Kaap op die Kaalwoorde Toer!
Kaartjies is R100 pp aanlyn en R120 pp by die deur.
Deure: 17h00
Voorlesing: 19h30
Bundel en ander merch beskikbaar vir aankope op die aand.
Kos en drank beskikbaar by die venue.
The Daisy Jones
Summerhill Wynplaas
R44
Stellenbosch