Spinnekop Reunion at The Daisy Jones

Sat Feb 12, 17:00 - Sat Feb 12, 23:45

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

ABOUT

Spinnekop se oorspronklike lede, Gian Groen, Craig Vee, Johan Smit en Jacques Schutte, kom na 2 dekades weer bymekaar om The Daisy Jones se dak te lig met hul ikoniese rock klanke.



Spinnekop Reunion at The Daisy Jones

Sat 12 February

Doors: 17h00

Show: 20h00


Kaartjies:

R120 - Online

R150 - Door


Kos en drank beskikbaar by die venue.

First-come-first-served op sitplek.


-----------------------------------------

Meer oor die Musikante

-----------------------------------------

Die eertydse rock band, Spinnekop, het sy ontstaan gehad in 2000. Hul het kampusse reg oor SA aan die dans gehad met legendariese songs soos 'Tiger en Louise', 'Binneland In', 'Sekelmaan' en ook 'Vier Seisoene Kind' wat na 2 dekades steeds n gunsteling is vir Afrikaanse musiek liefhebbers.


Spinnekop is ook die band waarin liedjieskrywer, Gian Groen, sy debut tot die Suid Afrikaanse musiekbedryf gemaak het. 

DIRECTIONS

Spinnekop Reunion at The Daisy Jones
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615
Get Directions