Family friendly

Die Hart van die Helderberg Fees 2022

Wed Apr 27, 10:00 - Mon May 2, 22:00

Piet Retiefstraat, Strand 7140

ABOUT

Die Hart van Helderberg Kunstefees is 'n plaaslikke kunstefees wat daarna streef om een van Suid-Afrika se grootste kunstefeeste te raak. Hierdie fees is nie net 'n plaaslikke skou nie. Die HvH bring Tonele, Talent Kompetisies, Skrywers, Verwers, Dansers , Musikante & vele meer bymekaar om die gemeenskap en die kunste te betrek en te bevorder. Daar sal verskeie stallietjies wees met 'n biertuin wat tydens die fees vermaaklikheid sal bied.