Johan Anker - My Legendes Konsert
Fri May 6, 19:00 - Fri May 6, 21:00
Centurion Theatre
ABOUT
Johan Anker van The Voice SA (2016) faam het al ‘n merk in die Afrikaanse musiekbedryf gelos as die jongman met die “goue stem”.
Johan is hedendaags terug met sy eie produksie waar hy eer betoon aan legendes van vandag en die verlede. Johan se ligte klassieke aanslag op ‘n verskeidenheid treffers beloof om ‘n groot sukses te wees. Johan sing liedjies van Elvis, Frank Sinatra en ook Afrikaanse kunstenaars soos Gé Korsten en Steve Hofmeyr.
‘n Paar Klassieke treffers is ook te verwagte sowel as ‘n paar van Johan se oorspronklinke treffers. Hierdie konsert beloof om vermaak te bied vir jonk en oud, met Johan se groot stem en spontane persoonlikheid. Kom luister saam na treffers wat jou herinner aan die goeie ou dae.