My Beker Loop oor
Fri Mar 25, 10:00 - Fri Mar 25, 21:00
To be announced
ABOUT
Hierdie show is so na aan my hart. Dit lig my op en inspireer my elke keer as ek daaraan vat. My hoop is dat dit vir jou dieselfde sal beteken. Bring iemand saam. As geestelike musiek nie vir jou is nie- dan moet jy wag vir 'n volgende keer ... of in elke geval kom net omdat die musiek nog steeds mooi is!.
Wanneer jou kaartjie geboek en betaal is kan jy my whatsapp of epos om die adres te wete te kom, want dis by my huis.
xxx
Marthie
083 7672701
NS. Ek gaan bobotie en rys maak. As jy nie daarvan hou nie kan jy jou eie versnapperinge bring. Jy is welkom om jou eie wyn te bring(ek het koffie en tee) of as jy vergeet kan jy die Spar drankwinkel om die hoek gaan ondersteun.