Vrydagfeestafel - 25 Februarie 2022

Fri Feb 25, 13:00 - Fri Feb 25, 16:00

Welgemeend se stoep

ABOUT

VRYDAGFEESTAFEL UIT ONS KRUIETUIN - OP WELGEMEEND SE STOEP


Mnr. Rademeyer nooi baie graag al ons ouers/voogde en vriende van ons skool uit na ons eerste Vrydagfeestafel van 2022.

Dit vind op Vrydag, 25 Februarie, plaas op Welgemeend se stoep.


Kom geniet ’n heerlike bord kos met geure uit ons kruietuin en lekker koffie/tee en iets soets teen R185 per persoon.

U is welkom om u eie wyn saam te bring.


Bespreek u sitplek(ke) teen Woensdag, 23 Februarie. (sitplekke is beperk tot 50)


Nooi gerus u vriende en kom geniet die middagete hier op ons pragtige kampus. 


Let wel: Kovid-regulasies geld.

DIRECTIONS

Vrydagfeestafel - 25 Februarie 2022
Welgemeend se stoep
2 Welgemeend St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions