Family friendly

Leandie du Randt in BETHLEHEM

Sat Mar 12, 10:30 - Sat Mar 12, 12:30

Witteberg High school

ABOUT

Kom geniet 'n oggend saam met Leandie du Randt en Ruth Events.

Leandie gaan haar 'Hacks vir die lewe' kom deel, terwyl jy 'n heerlike ligte ete geniet by Witteberg HS.


Saterdag, 12 Maart 2022

10h30

Witteberg HS, BHM


Kaartjies is R250, dit sluit die volgende in:



  • 1 uur motiverings praatjie deur Leandie
  • Ligte ete
  • Ontvang 'n "Goodie-bag" met afslag vouchers, tydskrifte ens
  • Kyk deur uit gekiesde uitstallers wat hierdie oggend kom uitstal
  • 'n Heerlike oggend uit saam met vriende en familie


Drink goed is NIE INGESLUIT.


Hekke maak 9h30 oop vir jou om solank 'n heerlike ligte ete te kom geniet.


Leandie sal dan 10h30 begin met haar motiverings praatjie.


Meer oor haar boek:

Vir baie lank al is my grootste droom om joy in mense se lewe te bring en hulle te help om die beste weergawe van hulself te wees. My boek bevat al my rituele vir my liggaam, mind, siel en werk, en die lewensrituele wat ek al in my 33 jaar op aarde na die dood van my Ma en ’n egskeiding uitgefigure het.


Hierdie is my rituele wat MY help om die beste weergawe van myself te wees. Ek deel dit graag met jou met die hoop dat wanneer jy dit in JOU lewe toepas – en, baie belangrik, OP JOU UNIEKE MANIER – jy ook die vreugde sal beleef wat ek beleef om myself te kan wees.


Verander jou mindset en jy verander jou lewe. En as jy ooit voel die wêreld is teen jou omdat jy JY is – blok en bless, sister – moenie jou daaraan steur nie: Die Here het JOU GEMAAK PRESIES soos Hy jou wou hê! Bless jou! - Leandie



Skakel my gerus met enige vrae

Melissa Botha - 084 454 2132

DIRECTIONS

Leandie du Randt in BETHLEHEM
Witteberg High school
C/O and, Plein St & Kestell St, Bethlehem, 9701
Get Directions