Vrye Weekblad se Stilbaai-boekefees Sondag

Sun Feb 27, 10:00 - Sun Feb 27, 11:30

Matchbox

ABOUT

Kom kyk en luister hoe gesels Lientjie Wessels en Marinda Engelbrecht met mekaar terwyl hulle van hul geregte demonstreer. Van hul lekkernye sal aan gaste voorgesit word – so kom proe saam! Marinda het bekend geword ná haar deelname aan die eerste Kokkedoor-reeks en het twee resepteboeke op die rak: Marinda se koskas en Marinda se kinderkombuis. Lientjie was voor haar deelname aan Kokkedoor 3 bekend vir haar dekorwinkel Li-Bel in Pretoria en daarna vir haar restaurant, Albizia, in Cullinan. Sy gesels oor haar kosboek, Geure.

DIRECTIONS

Vrye Weekblad se Stilbaai-boekefees Sondag
Matchbox
21 Tolla St, Still Bay West, Still Bay, 6674
Get Directions