Karlien van Jaarsveld - sing en gesels in Ballito (net vir dames)

Sat Feb 5, 10:30 - Sat Feb 5, 12:15

LINC Campus

ABOUT

Karlien van Jaarsveld, begelei deur pianiste Annie Curtin, lewer 'n akoestiese oggend vertoning en deel gedagtes na aan haar hart - spesiaal net vir dames. Kom vier "vrouwees" en kuier saam met Karlien in Ballito.


Sien Promosie besonderhede op die ander "Tabs":


  1. Wen Groot - pryse vir dames wat vriendinne nooi
  2. Bobbyjaan en Kallakat Wyn - bestel jou "Twinpack" en tel dit op by die optrede.

WEN GROOT

Nooi die meeste vriendinne saam en wen groot!!


Die wenner kry 'n Lamelle geskenk mandjie met gesigbehandelings sessies. Annique skenk leefstyl produkte en Sunskin borg ook 'n geskenk mandjie!


Volg die volgende stappe:


  1. Vertel jou vriendinne van die Karlien Van Jaarsveld vertoning!
  2. Stuur hulle na die Quicket website (Karlien se optrede).
  3. As hulle die kaartjie koop, moet hulle jou naam invul gedurende die "checkout" proses as die persoon wat hulle genooi het!
  4. Pryse word oorhandig tydens die optrede.
  5. Vir enige navrae, stuur epos aan [email protected].




BOBBYJAAN EN KALLAKAT WYN

Bestel jou Bobbyjaan en Kallakat Twinpack wyn!


1 x Bobbyjaan - "Hier kom die gemaskerde Bobbyjaan"

Signature Bordeaux Blend 750ml | 14% Alc


1 x Kallakat - "Die kat kom weer, die kat kom weer, sy spyt verlaat hom teen dag twee..."

100% Chenin Blanc 750ml | 14% Alc


Stappe:

  1. Gaan na Tickets en bestel jou "Twinpack".
  2. Bring jou kaartjie, wat per epos aangestuur word, saam na die dag van die optrede.
  3. Enige bestellings wat nie opgetel word die dag van die optrede, sal gekanselleer word.


Let wel: Geen wyn gaan beskikbaar wees om te koop met die dag van die vertoning nie, slegs op bestelling voor die tyd.


DIRECTIONS

Karlien van Jaarsveld - sing en gesels in Ballito (net vir dames)
LINC Campus
Ezulwini Estate, Salt Rock, Dolphin Coast, 4390
Get Directions