No under 13s

TWEE , Herman Kleinhans En Corrazerwas

Wed Jul 6, 20:00 - Wed Jul 6, 23:50

DE DEKKE Restaurant

ABOUT

TWEE, Herman Kleinhans en Corrazerwas span saam vir ‘n onvergeetlike konsert by De Dekke. Kom kuier saam, maak herinneringe en luister na fantastiese musiek en stories!

TWEE, Afrivisie wenners, wat Ghoema toekennings verower het en hul merk gemaak in die Afrikaanse musiek bedryf, is van mening dat hierdie konsert ‘n hoogtepunt in hul loopbaan gaan wees!

 

Herman Kleinhans, liedjie skrywer van die gewilde Kyknet TV reeks, Alles Malan en TWEE, wie se liedjie Ek Sweer goue status bereik het is meer as opgewonde.

Corrazerwas, met ‘n magiese plaat, en Wentelbaan wat die hartsnare roer, gaan jou weer heel maak met sy vertoning.

Die woord is uit en op hierdie dag is jy en die musiek al wat saak maak.

6 Julie - De Dekke

Konsert begin 19:00

Kaartjies slegs R130 pp

DIRECTIONS

TWEE , Herman Kleinhans En Corrazerwas
DE DEKKE Restaurant
De Dekke Centre R102, Next to Greatbrakriver offramp, N2, Greatbrakriver, Groot Brakrivier, 6525
Get Directions