Danie Reënwolf (Acoustic) @ Highlander Pub, Brackenfell

Thu May 26, 20:00 - Thu May 26, 22:00

Highlander Pub, Brackenfell

ABOUT

"Danie du Toit (Reënwolf) is terug op die pad, die keer met 'n vriend of twee. Hy bring die beste songs, stories en gedigte wat soos 'n storm van woorde en sterre deur die land gaan. Die grootste songs van die laaste dekade, 'n paar nuwe stories en enkele gedigte uit sy digbundels. Danie se digbundels is van die top-verkopende bundels van alle tye - hy self weet nie hoekom nie, maar hy is dankbaar om nog te kan skryf en sing." Kontak Sandra vir Tafel besprekings: 076 632 7649

DIRECTIONS

Danie Reënwolf (Acoustic) @ Highlander Pub, Brackenfell
Highlander Pub, Brackenfell
37 Gemini St, Brackenfell South, Cape Town, 7570
Get Directions