No under 18s
Spoegwolf, Glaskas en Lucinda live by Snowflake, Potch
Fri Feb 25, 18:00 - Fri Feb 25, 23:00
Snowflake Potch
ABOUT
Spoegwolf is terug in Potch vir die eerste show in 2022.
Deel van ons 10 jaar vieringe bring ons vir Glaskas en Lucinda van die Melktert Kommissie saam vir ons grootste show by Snowflake sedert lockdown!
VRYDAG 25 FEB
Hekke maak 18:00 oop.
Early Bird kaartjies - R130 (Net 'n paar beskikbaar)
Standaart kaartjies - R200
Beperkte plek
Ongelukig geen onder 18s toegelaat nie.
Sien julle daar!
SPOTIFY
DIRECTIONS
Spoegwolf, Glaskas en Lucinda live by Snowflake, Potch
Snowflake Potch
2 Kock St, Potchefstroom, 2520
Get Directions