Poeselig at Railways Cafe 28 Jan
Fri Jan 28, 18:00 - Fri Jan 28, 22:00
Railways Cafe
ABOUT
Die 28ste Januarie skop ons die jaar af met 'n BANG saam 2 van ons favourite acts in Suid-Afrika!
Lineup:
20:00 - Mensdom
21:00 - Zaan Sonnekus
22:00 - Poeselig
Dit is ons eerste show van die jaar, so ons hoop julle bring julle A-game! Maak gereed om die 012 met HARDE, Afrikaanse, alternatiewe musiek te blaas.
Kom in en gryp 'n koue een van 19:00 af om seker te maak jy en jou maaitjies het genoeg spasie!
Ons skop die aand af met die manne van Mensdom. Hulle gaan jou voete laat dans soos in die ou dae voor Elvis!
Daarna het ons vir Zaan op die verhoog, wat jou meer verlief gaan los as jou eerste hoërskool crush (trust my, Deon is al vir 3 jaar in daai boot en hy wil nie uit nie).
Laaste, maar glad nie die minste, is die manne van Poeselig op stage om jou meer te laat hop as 'n ouetehuis tydens Bingo!
Tickets
R100 Quicket
R120 at the door
Railways Café
2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157
Card Only venue
Good Vibes Only
No u/18’s
ROAR
No illegal substances or weapons