16 Januarie 2022 | 09:00 Kompaskids | Communitas
Sun Jan 16, 09:00 - Sun Jan 16, 10:00
Communitas, Oosterlig
About
Baie welkom by Kompaskids in Communitas.
Deure sal 08:30 oopmaak.
Persone (volwassenes, tjokkers, kleuters, gr.1 - gr. 6) moet kaartjies in Communitas vir Kompaskids bespreek.
Ingang 1,2 & 3 - Vir persone wat slegs die Erediens in die Hoof- Ouditorium bywoon.
Ingang 4 & 5 - Vir ouers en kinders waar die kinders na die Kompaskids in Communitas gaan.
Indien jy enige simptome wys of koors het, moet jy asb. by die huis na die Erediens kyk.
By registrasie gaan ons jou naam afmerk en jou temperatuur meet.
Additional information
Refund policy | No refunds |
Location
16 Januarie 2022 | 09:00 Kompaskids | Communitas
Communitas, Oosterlig
469 Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions
Get Directions