Lake Umuzi Lekker Fees

calendar
Fri Mar 18, 14:00 - Mon Mar 21, 10:00
location
Lake Umuzi Lekker Fees

About

Lake Umuzi – Lekker Fees, 18 tot 20 Maart 2022


Vrydag 18 Maart


  • Liesel Pieters
  • Ruhan Du Toit
  • Elvis Blue
  • Rooksein

Saterdag 19 Maart


  • Jakkie Louw
  • Blacky Swart
  • Refentse
  • Adam Tas

Sondag 20 Maart


  • Mathys Roets
  • Cordelia
  • Pieter Smith


Kaartjies deur Quicket beskikbaar:



Naweek Kaartjie

  • Geen akkommodasie
  • Geen voertuig word toegelaat binne kampeerterrein
  • Sluit in komplimentêre toegang na die vertoning en AquaZone Waterpark




Dag Kaartjie

  • Geen akkommodasie
  • Geen voertuig word toegelaat binne kampeerterrein


Kaartjies beskibaar slegs deur Lake Umuzi bespreking (verwys na webtuiste):



Kamp Oase Kampering

  • Afgemerkte staanplek
  • Krag punt & Braaier
  • Slegs 1 voertuig per staanplek
  • Sluit in komplimentêre toegang na die vertoning en AquaZone Waterpark




Boskampering

  • Kampeer langs die water, bring eie braai geriewe, krag en water.
  • Een aangedrewe voertuig per staanplekke.
  • Staanplek is onafgebaken
  • Sluit in komplimentêre toegang na die vertoning en AquaZone Waterpark




Oop Kampering

  • Geen voertuig word toegelaat binne kampeerterrein
  • Sluit in komplimentêre toegang na die vertoning en AquaZone Waterpark


Lekker Naweek vir die hele familie, met ‘n rits Afrikaanse kunstenaars gaan dit verseker ‘n prettige naweek wees.

Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy Refunds allowed (view policy)

Location

Lake Umuzi Lekker Fees
Lake Umuzi Lekker Fees
1 Kingfisher St, Secunda, 2302
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?