Soms Wen Die Wolf Live at JARR Bar Pretoria

calendar
Fri Feb 4, 19:00 - Fri Feb 4, 22:00
location
Jarr Bar and Restaurant

About

Soms Wen Die Wolf is n swaarmetaal-groep van Pretoria. Hulle eerste enkelsnit, "Wolf, Wolf hoe laat is dit?" is wyd op radiostasies een aanlynplatforms gespeel. Dit is opgevolg deur "Grendelstraat" wat handel oor die inperkeingsregulasies wat sedert Maart 2020 van krag is. Soms Wen Die Wolf se EP is tans op alle stromingsdienste beskikbaar.


The Legislated Covid Health and Trade regulations will apply.

Additional information

Refund policy No refunds

Location

Soms Wen Die Wolf Live at JARR Bar Pretoria
Jarr Bar and Restaurant
102 Ripley St, Weavind Park, Pretoria, 0184
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?