Family friendly
Armand Hofmeyr
Sat Feb 5, 16:00 - Sat Feb 5, 22:00
The Off Road Sports Pub & Grill
ABOUT
Koop vroegtydig kaartjies om teleurstelling te voorkom! Beperkte aantal kaartjies beskikbaar soos per Covid-regulasies.
Ongelukkig neem ons géén tafelbesprekings nie. Ons werk op ‘n “1st come, 1st serve” basis.
Geen eie kos, drank en/of Kos word toegelaat nie - ons restaurant en kroeg is oop.
Ons is 'n gesinsvriendelike venue en ons verwelkom graag gaste van enige ouderdom.
Aanwysings:
Vanaf Parys gaan oor die brug +/- 2 km aan die linkerkant (Waar die vliegtuig staan) op die Fochville/ Potchefstroom Pad (R53) .
Vir navrae, kontak vir Gert – 060 578 5944.