Gr 8 Konsert 17h30 vertoning
Family friendly
Tue Jan 25, 17:30 - Tue Jan 25, 19:00
Hoërskool Fichardtpark Skoolsaal
About
Twee splinternuwe gr 8 leerders en hul ma's meld by Edna, die plaaslike Superskool-spesialis, aan om die beste Superskool vir hulle te kies. Kom geniet 'n pret aand saam waar ons deur die Superskole sif om die beste skool te vind. Die leerders maak 'n draai by Superman, Catwoman, Wolverine en nog vele meer om te kyk wat hierdie hero's kan oplewer, maar sal een van hulle, hul Voorkeurskool wees?
Additional information
Age restriction | Family friendly |
Refund policy | No refunds |
Location
Gr 8 Konsert 17h30 vertoning
Hoërskool Fichardtpark Skoolsaal
24 Hudson Dr, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317
Get Directions
Get Directions
Organiser
Hoërskool Fichardtpark