Jan Blohm LIVE by die Daisy Jones Bar (Solo)
Sun Jan 9, 14:00 - Sun Jan 9, 19:00
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
ABOUT
Jan Blohm het die jaar 2021 ‘n sabbatsverlof geneem en gefokus op sy visiuele kuns en sy kunsgallery in die Strand. Op enorme publieke aanvraag het Jan Blohm besluit om enkele, eksklusiewe solo optredes te doen en op Sondag 9 Januarie 2022 kan jy hom LIVE vang net buite Stellenbosch by die Daisy Jones Bar op die Summerhill wynplaas.
Deure maak 14h00 oop
Vertoning begin 17h00
Kaartjies is beperk tot net 150 en kan aanlyn gekoop word teen R270 (Of R320 by die deur)
Dit is first-come-first-serve op sitplek so kom lekker vroeg om jou plek te hou.
Wood-fired pizzas en hot chips beskikbaar asook 'n lekker kontantkroeg.
No mask, no entry.