Mej Hartenbos Seefront Finale

Wed Dec 29, 18:00 - Wed Dec 29, 21:00

Walvis Saal, Hartenbos Seefront

ABOUT

Mej HBSF bied aan in samewerking met BLOSS Media die KRONING van Mej HBSF 2021!


Saam met BRENDAN PEYPER as gaskunstenaar en TOBI JOOSTE as die MC, jy sal dit nie wil misloop nie!


29 DESEMBER 2021 | 18:00

HARTENBOS SEEFRONT | WALVISSAAL


KAARTJIES - R80 P.P.


of


TAFEL VAN 10: R1 440.00

(Sluit in vingerhappies en wyn. Koeldrank sal te koop wees.)


**Kaartjies sal ook beskikbaar wees by HBSF Sentrum Bestuur kantoor.

DIRECTIONS

Mej Hartenbos Seefront Finale
Walvis Saal, Hartenbos Seefront
156 Paardekraal Ave, Hartenbos, Mossel Bay, 6520
Get Directions