New Age Music Foundation

About

Dis weer daai tyd van die jaar! Kersfees is om die draai en daar is soveel kinders, gesinne en bejaardes wat niks het nie.

Die Charity groep werk hard met die Kersprojek 2021.

Aan alle vriende, famielie, bikers en gemeenskap en besighede 'n dringende versoek.

Ons benodig hulp met 150 bokse met nie bedrefbare produkte vir ons Kers projek.

Ons wil graag vir 150 gesinne ook bedref met kos bokse en ook geskenkies vir die kinders. (ouderdome vanaf 1jr tot 15jr)

Die wat 'n geskenk pakkie wil sponser vir die kinders, merk asb die pakkie of die vir seuntjie of dogtertjie is en ouderdom asb.

Vir kontant skenkings kontak ons vir Bank besonderhede.

Afset punt vir kos bokse en geskenkies is in Pretoria.

Slegs by Rieks/Corne sal afset punte wees.

Corne: 934 Louise Straat Pretoria Tuine.

Rieks: Ash Straat Plot 59 Swacina Park (uit op van der hoff pad)

Ons Kersfees Projek se uitreiking is op die 18 Des 2021.

Ons Kers Program sluit in:

1. Kersfees boodskap

2. Kersvader wat geskenkies aan kinders oorhandig

3. Kos Bokse word oorhandig aan gesinne.

4. Heerlike musiek

5. Ete aan gesinne teenwoordig

Indien u enige bydra wil maak of verdere inligting benodig skakel my gerus / whatsap: 0645599582 / Rieks: 0814543243

(Alle skenkers is welkom om die dag saam met ons te kom deel en te kom kyk wat ons doen. Kontak ons vir meer inligting.)

Venue: Ash Straat, Plot 59 Swacina Park (van der Hoff pad)

Begin: 08H30 Saterdag: 18 Desember 202

Additional information

Refund policy No refunds

Organiser

How can we help?