Stap vir Kihane / Hike for Kihane
Sat Mar 26, 07:00 - Sat Mar 26, 15:00
De wildt adventure trails
ABOUT
Kihane Stapelberg is 'n pragtige klein epilepsie vegtertjie. Kihane is 27 Augustus 2019 (4 dae na haar 4de verjaarsdag) gediagnoseer, na sy haar eerste epilepsie aanval gehad het. Kom geniet' n fun hike op Saterdag 26 Maart 2022, Epilepsie dag by De Wildt Adventure Trails. Almal welkom, bring gerus u familie, vriende, werks kollegas vir die spesiale dag vir Kihane.
Kihane Stapelberg is a beautiful little epilepsy fighter. Kihane was diagnosed on August 27, 2019 (4 days after her 4th birthday), after having her first epileptic seizure. Come and enjoy a fun hike on Saturday 26 March 2022, Epilepsy day at De Wildt Adventure Trails and support Kihané.